Padjakkels@lemmy.worldM to Afrikaans@lemmy.worldAfrikaans · 1 year agoAanlyn Afrikaanse bronnemessage-squaremessage-square9fedilinkarrow-up13arrow-down10file-text
arrow-up13arrow-down1message-squareAanlyn Afrikaanse bronnePadjakkels@lemmy.worldM to Afrikaans@lemmy.worldAfrikaans · 1 year agomessage-square9fedilinkfile-text
More, Kom ons maak 'n lys van Afrikaanse bronne of hulpmiddels op internet wat ons taal bevorder! Dankie!
minus-squarePadjakkels@lemmy.worldOPMlinkfedilinkAfrikaansarrow-up1·edit-21 year agohttps://af.wikipedia.org/wiki/Afrikaanse_Wikipedia Die Afrikaanse Wikipedia het tans 386 975 bladsye, waarvan 112 373 artikels is. Dit het 168 254 geregistreerde gebruikers, waarvan 201 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het al 2 620 273 wysigings aangebring en 9 672 lêers opgelaai. Beide die adresse af.wikipedia.org en wikipedia.co.za kan gebruik word om die Afrikaanse Wikipedia te besoek.
https://af.wikipedia.org/wiki/Afrikaanse_Wikipedia
Die Afrikaanse Wikipedia het tans 386 975 bladsye, waarvan 112 373 artikels is. Dit het 168 254 geregistreerde gebruikers, waarvan 201 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het al 2 620 273 wysigings aangebring en 9 672 lêers opgelaai.
Beide die adresse af.wikipedia.org en wikipedia.co.za kan gebruik word om die Afrikaanse Wikipedia te besoek.